Olielamp

Company Information

O

Olielamp

1 contacts available

Sign in to add to cart and unlock contacts.

Description

Die Weeklikse Christelike Jeugblad | Die Olielamp is ‘n blaadjie wat uitgegee word deur die jeug van die VGKSA (Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), en is primêr gemik op die jeug. Die doel van Die Olielamp is om God die Vader, Seun en Heilige Gees en sy wil al beter te leer verstaan. Verder om God se koninkryk (in die kerk, samelewing en skepping) op te bou, spesifiek onder die jeug van die VGKSA. ’n Instrument te wees om die geloof (wat betref die kennis, vertroue en toewyding aan God) van die jeug van die VGKSA te bevorder. Asook die gemeenskap van heiliges te bevorder onder die jeug (as deel van die groter gemeenskap van heiliges in SA) en ’n spreekbuis te wees waar deur die jeug kan kommunikeer. Ons grondslag staan in

Industry

podcast