Dan's Substack

Company Information

D

Dan's Substack

1 contacts available

Sign in to add to cart and unlock contacts.

Description

About | Aangaande – Dan Roodt About | Aangaande Dan Roodt is op 26 Mei 1957 in die Verre Oos-Randse hospitaal op Springs gebore. Albei Dan se oupagrootjies aan moederskant het in die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant geveg. Sy grootoupa Botha is gewond tydens die laaste veldslag van die oorlog by Rooiwal op 12 Januarie 1902. Sy grootoupa Landau, die Jood, was ’n wapenhandelaar vir die Boere en die Engelse het blykbaar ’n prys op sy kop gesit sodat hy vir jare ná die oorlog in ballingskap in Nederland moes woon en nie kon terugkom nie, omdat hy in ’n Brits-regeerde Suid-Afrika steeds tereggestel kon word. Dan se pa is in die 1920’s in Pretoria gebore – in die Krugerhuis waar daar destyds ’n kra

Industry

substack, tiktok